Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Lekke Plekke Lekke Pryse Lekke Veilig
Die maklikste manier om akkommodasie in Suid-Afrika te vind en te bespreek!
Waarheen is jy op pad?
Pensioner Specials Banner

Ontdek jou perfekte wegbreek

Soek uit meer as 33,000 plekke!

Word 'n lid van LekkeSlaap Rewards!

Kry toegang tot afslag op lekke verblyf soos nog nooit tevore nie.

Kry tot 15% af op al jou verblyf by ons Rewards Partners
Geldig by duisende plekke wat gekies is op grond van 'n geskiedenis van vertroue, insluitend goeie resensies, baie besprekings en vinnige reaksies
Jy sal gratis geskenkbewyse kry om verblyf by ons Rewards Partners op Vlak 2 van LekkeSlaap Rewards te bespreek
Vind meer uit

Jou onlangse soektogte

Hoekom LekkeSlaap?

Geverifieer Al ons lekke plekke is erkende verblyf
Lekke Pryse Jy sal sukkel om beter pryse te kry en daar is geen versteekte kostes nie
Betaal-opsies Ons aanvaar EFT-, debietkaart- en kredietkaart-betalings
Eerlike advies Ons lekke agente is hier om jou te help

'n Wegbreek vir elke gier

Lekke by die see

Bosveldblyplekke

Wildkykwegbreke

Wittebroodbestemmings

Die Wynlande

Die rivier roep

Kuier in die Karoo

Blommekyk

Walviskyk

Weskus-waters

Lys jou blyplek by ons!

Op soek na meer inligting om jou blyplek te lys?

Ons help graag.

Doen aansoek

Hoekom gaste ons kies

10 ure gelede
"Daar was 'n misverstand met my bespreking en LekkeSlaap se mense het my na ure gehelp met 'n ander opsie sonder moeite."

- Jc D

10 ure gelede
"LekkeSlaap is my eerste plek waar ek gaan soek as ons 'n wegbreek beplan. Hulle het my nog nooit teleurgestel nie."

- Hanlie B

10 ure gelede
"Eerste plek waar jy soek vir vakansieverblyf. Vriendelike, behulpsame agente. Jy hoef nie bang te wees, jy word nie gescam nie."

- Letitia B

10 ure gelede
"Dit is 'n heerlike selfsorgeenheid om in te bly, baie ruim en netjies. Die restaurant en kwekery is natuurlik ook 'n bonus."

- Charmaine V

22 ure gelede
"Puik diens! Ek maak al jare van julle gebruik, ons was nog nooit teleurgesteld met 'n bespreking nie. Dankie!"

- Laetitia K

22 ure gelede
"Baie dankie vir vriendelike agente wat ons mooi ingelig het oor die rit en die ligging van die bestemming."

- Emayne V

1 dag gelede
"Die bespreking was gedoen lank vooruit, so die boodskappe wat herinner aan die bespreking was gerieflik, dankie."

- Rhea K

1 dag gelede
"I have been using LekkeSlaap for the last 4 family outings. I will continue to use it due to the friendliness and professionalism."

- Ntsindiso N

1 dag gelede
"Soos gewoonlik was dit 'n goeie ondervinding. Lekker slaap het ons op hoogte gehou en die kommunikasie is duidelik."

- Marcel G

1 dag gelede
"Lekker Slaap doen werklik moeite met uitstuur van e-posse en WhatsApp om adres en kontaknommers te bevestig. Alles verloop 100%."

- Erika M

2 dae gelede
"Ek is mal oor LekkeSlaap, dis 'n baie betroubare diens en die personeel is altyd vriendelik en behulpsaam."

- Dolene R

2 dae gelede
"Ek beveel enigiemand aan om by Uitkomst Gasteplaas oor te bly. Die mooiste natuurskoon, netjiese verblyf. Sal enige tyd weer daar oorbly."

- Elsabe L

2 dae gelede
"Ek het 'n bespreking gemaak twee dae voor ons vertrek en die besprekingsagente het ons baie mooi gehelp."

- Stephanus B

2 dae gelede
"Great site. My first choice in future. I love the fact that one can phone in and speak to an actual person who cares."

- Katherine S

3 dae gelede
"Baie dankie vir die gasvryheid en baie mooi en veilige blyplek. Alles was skoon en netjies. Wens ons kon langer bly!"

- Herlien M

3 dae gelede
"Prompt response to my queries made a huge difference and made LekkeSlaap my new choice of the booking system."

- Ellen M

3 dae gelede
"LekkeSlaap bied iets vir elkeen. Die kwaliteit, bekwaamheid en behulpsaamheid van die besprekingsagente is topklas!"

- Johnnie M

3 dae gelede
"Baie maklik om te gebruik, vinnige bespreking en goeie kommunikasie. Ek sal definitief weer via LekkeSlaap bespreek!"

- Annica C

3 dae gelede
"I use LekkeSlaap monthly for own and staff stays when on business trips. Easy to use, easy to book - good information provided."

- Andy B

3 dae gelede
"Ek het LekkeSlaap al baie kere gebruik, selfs op nr 100 'n bespreking gedoen en was nog nooit teleurgesteld nie."

- Hanja V

3 dae gelede
"It was such a pleasure actually talking to a person and getting their assistance. My experience was an amazing one."

- Anita A

4 dae gelede
"Beslis vinnige terugvoering en bevestiging dat plekkie beskikbaar was. Altyd vinnige en vriendelike samewerking."

- Sunet H

4 dae gelede
"Fantastiese diens ... sal nie twee keer dink om hul enige tyd te gebruik nie. Dis maklik, vriendelik en baie maklik om te gebruik."

- Rensche S

4 dae gelede
"Hierdie pragtige plek is die enigste plek wat ek weer in Bloemfontein sal kies. Hoogs aanbeveelbaar. Sal weer gaan."

- Ansa T

5 dae gelede
"Andrea was hulpvaardig om gou die bespreking te verander toe die vorige bespreking die verblyf onttrek het by LekkeSlaap."

- Trecia J

5 dae gelede
"We have been traveling around the country since 10 February and have found LekkeSlaap to be extremely useful and reliable."

- Lesley W

5 dae gelede
"LekkeSlaap is al besprekingstelsel wat mens benodig, jy word verseker van puik en flinke diens elke keer. Baie dankie!"

- Annelize S

5 dae gelede
"Dit bly maar lekker en maklik om met julle te werk. Dankie vir julle goeie en vinnige diens en hou asb. so aan."

- Fanie V

5 dae gelede
"You have a specific standard on all properties. That we love. We only book with you because of that. Thank you."

- Madeleine E

5 dae gelede
"Die feit dat mens met 'n persoon kan praat en enige tyd kan bel, maak dat ek LekkeSlaap bo ander gebruik!"

- Rina T

5 dae gelede
"Ongelooflike plek, absoluut moeite werd, regtig baie vriendelik, baie mooi, skoon en netjies. Beste plek om by te slaap."

- Mariska T

5 dae gelede
"Ek waardeer die maklike proses wat LekkeSlaap in plek het om kliente en akkommodasie by mekaar te kry."

- Garard V

6 dae gelede
"Since we started to use LekkeSlaap to book weekends away, we have never been disappointed with our accommodations for the past 6 years."

- Jocelyn K

6 dae gelede
"Baie dankie vir die vinnige terugvoer oor beskikbaarheid van slaapplekke. Ons het die oorslaap baie geniet en dit was baie rustig."

- Annemi V

6 dae gelede
"Excellent service. I appreciate the heads-up on the road conditions to my destination from the agent."

- Zodwa M

6 dae gelede
"We have been using LekkeSlaap over the last few years and were always very happy with their services."

- Joerg S

6 dae gelede
"The best agent ever! I will always use LekkeSlaap. Mathelize, thank you so much, you're really the best. You are a champ. "

- Sirmonique E

6 dae gelede
"LekkeSlaap is 'n veilige, vriendelike instansie waar jy met gemoed rus akkommodasie kan bespreek. Baie dankie, julle is tops."

- Johan D

6 dae gelede
"Always great service, booking is seamless and once confirmed, you just need to show up. Places are always ready for you."

- Richard J

6 dae gelede
"A very easy platform to navigate. The service is excellent. I have downloaded the app and find it quite user-friendly."

- Malcolm M

Besoek ons met enige toestel

Laai ons selfoon-app af

LekkeSlaap is ten volle met jou selfoon versoenbaar. Laai die app van die App Store af.

Soos gesien in

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011