Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Lekke Plekke Lekke Pryse Lekke Veilig
Die maklikste manier om akkommodasie in Suid-Afrika te vind en te bespreek!
Waarheen is jy op pad?
Pensioner Specials Banner

Ontdek jou perfekte wegbreek

Soek uit meer as 33,000 plekke!

Word 'n lid van LekkeSlaap Rewards!

Kry toegang tot afslag op lekke verblyf soos nog nooit tevore nie.

Kry tot 15% af op al jou verblyf by ons Rewards Partners
Geldig by duisende plekke wat gekies is op grond van 'n geskiedenis van vertroue, insluitend goeie resensies, baie besprekings en vinnige reaksies
Jy sal gratis geskenkbewyse kry om verblyf by ons Rewards Partners op Vlak 2 van LekkeSlaap Rewards te bespreek
Vind meer uit

Jou onlangse soektogte

Hoekom LekkeSlaap?

Geverifieer Al ons lekke plekke is erkende verblyf
Lekke Pryse Jy sal sukkel om beter pryse te kry en daar is geen versteekte kostes nie
Betaal-opsies Ons aanvaar EFT-, debietkaart- en kredietkaart-betalings
Eerlike advies Ons lekke agente is hier om jou te help

'n Wegbreek vir elke gier

Lekke by die see

Bosveldblyplekke

Wildkykwegbreke

Wittebroodbestemmings

Die Wynlande

Die rivier roep

Kuier in die Karoo

Blommekyk

Walviskyk

Weskus-waters

Hoekom gaste ons kies

5 ure gelede
"Ons behoort aan 'n vakansieklub, maar het nog elke keer vir LekkeSlaap gebruik vir akkommodasie. Dis tops."

- Sureta S

17 ure gelede
"Good service and can trust the descriptions of the facilities advertised on the site. LekkeSlaap is my go-to accommodation booking site."

- Kathy D

17 ure gelede
"Vriendelike professionele diens. Selfs met kansellasies het (LekkeSlaap) geen probleem gehad nie. Baie goeie diens."

- Conrad G

17 ure gelede
"Beste verblyfopsies en goeie diens met boodskappe en hulp met enige navraag. Dankie vir alles. Julle is puik!"

- Eloise F

1 dag gelede
"Ek is beïndruk met die standaard van kliente diens wat ek ontvang het en veral met die professionaliteit en vriendelikheid van die agent."

- Elmien K

1 dag gelede
"LekkeSlaap het my nog nooit teleurgestel nie. Sal altyd deur julle bespreek, geen surprises met betaling."

- Linda V

1 dag gelede
"LekkeSlaap my go-to as ek 'n vakansie beplan... Sl altd gebruik ek van LekkeSlaap se dienste, my nog nooit disappoint nie."

- Cynthelene T

1 dag gelede
"Ek sal altyd LekkeSlaap gebruik... hulle het my nog nooit in die steek gelaat nie! Dankie LekkeSlaap vir die wonderlike diens!"

- Shorné V

1 dag gelede
"So fantastic, and really on the ball with everything. LekkeSlaap made the whole process easy and amazing."

- Inge A

2 dae gelede
"LekkeSlaap het al die reëlings perfek gedoen en aangesien ons 'n krediet daar gehad het, het alles baie goed uitgewerk."

- Johannes Stephanus H

2 dae gelede
"What great service - quick and efficient. The agent responded to my enquiries and queries, and everything was sorted in record time."

- John S

2 dae gelede
"I will definitely support LekkeSlaap in future as it is SA based and carries no international fees, as other booking sites do."

- Bev G

2 dae gelede
"Netjiese, skoon en opgedateerde woonstel. Goeie ligging en goeie diens. Aanbeveel vir lang verblyf, waarde vir geld."

- Deirdre S

2 dae gelede
"Ek maak altyd gebruik van LekkeSlaap-webtuiste. Dit voel net veiliger en ek word heeltyd op hoogte gehou oor my bespreking."

- Zenda D

3 dae gelede
"Ek gebruik slegs LekkeSlaap vir ons wegbreek tye. Maklik om te gebruik met 'n reuse verskeidenheid van plekke. Vriendelike en goeie diens."

- Rene J

4 dae gelede
"I will definitely book LekkeSlaap for all my holiday travels. Rochelle, you have been an absolute star."

- Connie S

4 dae gelede
"Ek maak nou al jare gebruik van LekkeSlaap... dit is my go-to om my kopie veilig neer te sit in die verte... LekkeSlaap jo lekker ding "

- Cynthelene T

4 dae gelede
"It was a pleasure to speak to the agents and to receive a check-in email on how the stay was. Very professional."

- Eulinda S

4 dae gelede
"Top diens. Die elektroniese platform maak dit baie maklik om tred te hou met betalings, besprekings en kontak met die eienaars."

- Marius D

4 dae gelede
"Die plek is baie oulik en het alles wat jy nodig het. Dit is in 'n stil area, tog naby aan die strand en mall."

- Liesl M

4 dae gelede
"Is gereeld op hoogte gehou van ons verblyf en bedrae uitstaande. Sal weer van LekkeSlaap gebruik maak."

- Yvette L

4 dae gelede
"Ek gaan nerens heen sonder Lekke Slaap. Het al verskeie kere deur julle bespreek en was nog altyd net gelukkig. Baie dankie."

- Heidi J

4 dae gelede
"Pragtige plek, netjies en gerieflik. Goed geleë. Sal enige tyd weer daar bly en aanbeveel vir vriende."

- Sharne G

4 dae gelede
"Natasha is 'n ster. So ook die ander agente waarmee ek gewerk het (nie baie goed met name onthou nie, skuus). LekkeSlaap is baie gerieflik."

- Gerhard S

4 dae gelede
"I would not trade LekkeSlaap for any other booking site. The service is the best and that is what I love about LekkeSlaap."

- Avrill T

4 dae gelede
"I did not expect such a premium booking experience as what LekkeSlaap delivered. This is world-class - highly recommended."

- Martin P

5 dae gelede
"Thank you LekkeSlaap and Danelle for the booking arrangements. It was easy and a breeze booking through your agency."

- Minnie G

5 dae gelede
"Hou so aan LekkeSlaap. Ons gebruik net LekkeSlaap en ons beveel ook net LekkeSlaap aan aan al ons familie en vriende."

- Johan Z

5 dae gelede
"Nie die eerste keer dat LekkeSlaap gebruik is nie en nog elke keer baie goeie en vinnige diens ontvang."

- Brian H

5 dae gelede
"Always attentive and professional. I always receive the best rates. We look forward to booking with LekkeSlaap!"

- Shamel R

5 dae gelede
"We have our own guesthouse listed on LekkeSlaap and always love the platform. Local is indeed lekker!"

- David C

5 dae gelede
"I have had a very pleasant experience with LekkeSlaap and appreciate the prompt feedback and communication."

- Jacqueline D

5 dae gelede
"Baie dankie, Candice. Ons waardeer die diens en die opvolgboodskappies. Ons het lekker deur Namibia gery en heerlik geslaap."

- Rudolf W

5 dae gelede
"Ek hou daarvan om by julle te boek, want die terugvoering en diens is vinnig en puik. Sal weer vorentoe by julle boek."

- Tracy V

5 dae gelede
"Lauren was on the ball... great service... prompt replies... reminders of check-in etc... awesome service... thank you Lauren."

- Sandy F

5 dae gelede
"We always use LekkeSlaap because we trust them to give us the best deals, good service, and sound advice."

- Pierre B

5 dae gelede
"Hassle-free booking with accurate descriptions of the accommodation. Will definitely use LekkeSlaap for our next vacation. Thanks, Kyla."

- Jaco E

5 dae gelede
"The owners made this stay wonderful and accommodating. I reached out to them, and without hesitation, they responded."

- Angelique P

5 dae gelede
"Thank you to all the team of LekkeSlaap, you guys are so friendly. May you all be blessed for your beautiful service."

- Andiswa M

5 dae gelede
"Soos altyd was LekkeSlaap se diens uitstekend en vinnig en sonder enige probleme. Baie dankie, sal julle altyd gebruik."

- Hennie V

Soos gesien in

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011