Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Escape From Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

Malgassie

"Sal die smouse moet beperk en beheer. "

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

Shalom

"Ons is gek oor Paternoster, dit is een van ons gunsteling-bestemmings."

Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad

Quay West

"My harts plek. Dit som alles op."

Riviersonderend, Ontsnap Uit Kaapstad

Die Ponthuis

"Lots of great little towns."

Riebeek-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad

The Riebeek West House

"Bly maar een van die mooiste dorpies om te besoek. Love die feit dat jy naby die beste wyn plase is en net 'n katspoegie weg van Kasteel af soos die Riebeeck-Westers dit noem. Sal gewis lekker wees om weer bietjie te kuier. Olyffees was regtig lekker!"

Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Plottie

"Struisbaai is pragtig!"

Grabouw, Ontsnap Uit Kaapstad

Oak Lane Cottages

"Ideale uitkoms as jy bietjie wil bergfiets ry en die natuur geniet."

Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad

@ Annie's

"Very good holiday destination."

Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad

Anchor's Rest

"Vriendelike mense en mooi staproetes."

Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

De Ware Jacob

"Die mense is baie vriendelik en knoop sommer vinnig 'n gemaklike geselsie aan om jou tuis te laat voel."

Voor-Paardeberg Wyn Wyk, Ontsnap Uit Kaapstad

Zonnevanger

"Daar is baie besienswaardighede vir enige ouderdom. Mooiste omgewing om by oor te bly."

Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad

Suné's Self-catering 2

"Sal graag daar wou woon. Dorp is stil en rustig."

Montagu, Ontsnap Uit Kaapstad

Pepper Tree

"Die dorp het karakter en bied baie vir 'n kort kuiertjie. Ek was verbaas om uit te vind dat rotsklim en abseiling 'n groot bedryf by Montagu is."

Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad

Dolfin House

"Bly net 'n ongelooflike lekker rustige wegbreek plek! Naby genoeg aan die Kaap om die wegbreek die moeite werd te maak. "

McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad

McGregor Cottages - Melody Cottage

"Hierdie klein dorpie is voorwaar 'n stukkie goud tussen die berge. Omring deur natuurprag en met heerlike kos vanaf The Farmer's table se bistro, is McGregor 'n bestemming vir die wat soek na lafenis vir die siel en vars lug vir die gemoed."

Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad

Sandy's Place

"Another jewel in the Western Cape! Worthy of a visit."

Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad

Koffie and Katel

"Ek dink dit is die dorp vir 'n permanente verblyf."

Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Botterkloof Resort

"Skoon, pragtige, veilige dorp met baie vriendelike mense."

Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad

31 on Seaview Self-Catering

"Yzerfontein is 'n pragtige en vriendelike dorp."

Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad

Engela's Overnight Accommodation

"Pragtige dorpie met besienswaardighede. Heerlike restaurante naby die gastehuis."

Montagu, Ontsnap Uit Kaapstad

Rainbow Glen Guest Cottages

"So mooi dorp met karakter en nostalgie."

Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad

Fisherman’s Cottage

"The wood and ice in Pearly Beach is quite expensive so you need to drive to the nearest town which is Gansbaai to buy it there."

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

The Loft

"Baie lekker vakansieplek. Baie rustig. Geen insidente gehad nie. Sal enige tyd weer in paternoster vakansie hou en vir kolegas aanbeveel. Weereens baie dankie. Upington groete."

Blad
Blad 576 - Wys 17251 tot 17280

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang