Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Lekke Plekke Lekke Pryse Lekke Veilig
Die maklikste manier om akkommodasie in Suid-Afrika te vind en te bespreek!
Waarheen is jy op pad?
Pensioner Specials Banner

Ontdek jou perfekte wegbreek

Soek uit meer as 33,000 plekke!

Word 'n lid van LekkeSlaap Rewards!

Kry toegang tot afslag op lekke verblyf soos nog nooit tevore nie.

Kry tot 15% af op al jou verblyf by ons Rewards Partners
Geldig by meer as 2000 blyplekke wat gekies word op grond van 'n geskiedenis van vertroue, insluitend uitstekende resensies, baie besprekings en vinnige reaksies
Jy sal gratis geskenkbewyse kry om verblyf by ons Rewards Partners op Vlak 2 van LekkeSlaap Rewards te bespreek
Vind meer uit

Jou onlangse soektogte

Hoekom LekkeSlaap?

Geverifieer Al ons lekke plekke is erkende verblyf
Lekke Pryse Jy sal sukkel om beter pryse te kry en daar is geen versteekte kostes nie
Betaal-opsies Ons aanvaar EFT-, debietkaart- en kredietkaart-betalings
Eerlike advies Ons lekke agente is hier om jou te help

'n Wegbreek vir elke gier

Lekke by die see

Bosveldblyplekke

Wildkykwegbreke

Wittebroodbestemmings

Die Wynlande

Die rivier roep

Kuier in die Karoo

Blommekyk

Walviskyk

Weskus-waters

Lys jou blyplek by ons!

Op soek na meer inligting om jou blyplek te lys?

Ons help graag.

Doen aansoek

Hoekom gaste ons kies

10 ure gelede
"I have always had good service when booking on LekkeSlaap and always recommend your site to others. All the agents are very friendly."

- Karen M

10 ure gelede
"Ek waardeer dat LekkeSlaap my herinner aan ons verblyf met 'n maklike skakel na my oorspronklike bespreking."

- Ida L

10 ure gelede
"Dis veilig om deur julle te boek, daar is vandag soveel scams waar jy geld betaal en as jy opdaag, dan bestaan die verblyf nie."

- Rene D

22 ure gelede
"Dis altyd 'n aangename verrassing in vandag se norm van swakdiens, om LekkeSlaap te gebruik en beter as jou verwagtinge gehelp te word."

- Gideon D

22 ure gelede
"It's the first time I have used LekkeSlaap and I will most definitely continue to use them. Thank you."

- Caroline P

1 dag gelede
"LekkeSlaap help my baie met akkommodasie en as jy hulp nodig het, help die agente altyd. Baie dankie vir puik diens. Hou so aan."

- Sonja S

1 dag gelede
"Finding a place was easy using LekkeSlaap and we felt secure in the payment process and in knowing the accommodation has been verified."

- Mike S

1 dag gelede
"Dankie LekkeSlaap dat ek van julle dienste gebruik kon maak, sal beslis volgende keer weer van julle gebruik maak."

- Jaco H

1 dag gelede
"Vriendelike en vinnige diens. Alles is maklik om te soek en om te bespreek, al is van ons nog tegnologies gestremd. "

- Bernard T

1 dag gelede
"Ek gebruik LekkeSlaap al vir jare en geniet die afslag wat ons van tyd tot tyd ontvang. Baie dankie daarvoor en dankie vir puik diens."

- Charlene L

1 dag gelede
"Baie dankie LekkeSlaap vir julle puik diens vanaf bespreking tot en met na die verblyf. Julle is tops!"

- Riaan J

1 dag gelede
"LekkeSlaap is a reliable accommodation site. You never have nasty surprises with them because of their high level of integrity."

- Shirley M

1 dag gelede
"Beveel LekkeSlaap vir al my familie en vriende aan. Jul vriendelike en spoedige diens is puik. Baie dankie."

- Johan S

1 dag gelede
"Would definitely book off LekkeSlaap... The booking agent was so warm and patient... Extension to pay was so kind and thoughtful."

- Charleen R

1 dag gelede
"I think LekkeSlaap is the easiest booking system and best of all, I could phone a person and get an immediate reply."

- Bubble B

1 dag gelede
"I can strongly recommend LekkeSlaap as I had a nasty experience with Bookings.com and will never, ever use them again."

- Jean E

1 dag gelede
"As usual, quick and easy to use, and plenty of feedback from Edwardo to ensure everything goes smoothly. Already planning our next trip!"

- Claire M

1 dag gelede
"I have used LekkeSlaap a number of times and have always had prompt and courteous service. It is why I prefer using them whenever possible."

- Clive M

1 dag gelede
"Altyd goed!!! Altyd 'n herinnering van jou bespreking en ek hou daarvan!!! Hou daarvan om terugvoering te kan gee van verblyf!!"

- Trudie S

1 dag gelede
"First time using LekkeSlaap as I usually use Airbnb. Such an easy process and will definitely book on the app again."

- Adele H

1 dag gelede
"Fantastic app, highly recommended. Easy to use. At all times, you know what the status is of a booking."

- Karen P

1 dag gelede
"I am a keen follower of LekkeSlaap. They have not dropped their standards over time. Fully recommended."

- Deon D

1 dag gelede
"Baie beïndruk met ons ondervinding sover met LekkeSlaap, baie professioneel, hulpvaardig en maklik om te gebruik. Baie dankie!"

- Trudie C

1 dag gelede
"Ek boek slegs deur LekkeSlaap en sal dit enige tyd weer doen. Ek is en was nog altyd baie tevrede met die diens."

- Retha M

1 dag gelede
"Thank you for making our booking easy and stress-free. Communication via WhatsApp was exceptional. Thank you."

- Annelee M

1 dag gelede
"LekkeSlaap is an easy-to-use, user-friendly website with accommodations to satisfy every taste and price range."

- Kobus D

1 dag gelede
"Ek gebruik graag LekkeSlaap want ek weet die akkommodasie is goed en veilig. Dis maklik en gerieflik."

- Lizelle J

1 dag gelede
"Uitstekende diens in 'n noodgeval. Bystand was ongelooflik - vinnig en akkuraat. 10 sterre vir die personeel!!"

- Amanda J

2 dae gelede
"Eerste plek waar ek gaan soek as ek 'n wegbreek nodig het. Die beste diens. Gaan so voort. Ek saluut julle!!!!"

- Marlene N

2 dae gelede
"Dit is so eenvoudig en gerieflik op hierdie platform. Dit is al oornag dienste waarvan ons gebruik maak en dis in Afrikaans!"

- Ray-jean W

2 dae gelede
"Altyd vriendelik en stap altyd die ekstra myl vir 'n mens. Vinnig met die stuur van al die nodige inligting."

- Mandy-lee H

2 dae gelede
"Baie netjies en gerieflik. Volledig toegerus. Kan ten sterkste aanbeveel. Sal verseker weer van hul gasvryheid gebruikmaak."

- Andries V

2 dae gelede
"Veilige webtuiste wat vir almal se prysklasse cater. LekkeSlaap is beslis ons keuse vir wegbreekvakansies of naweke."

- Marius E

3 dae gelede
"We have been booking through LekkeSlaap for 10 years now. Never had a bad experience. Thank you LekkeSlaap!"

- Charmaine B

3 dae gelede
"Ons maak keer op keer van julle diens gebruik en was nog nooit teleurgesteld nie. Hou aan met die uitstekende diens wat julle bied."

- Pieter B

4 dae gelede
"Your service and expertise are remarkable. I have booked most of our stays away through LekkeSlaap and have never been disappointed."

- Monica F

4 dae gelede
"Keep it up, people. Your website is less complicated to use than the other places I have seen. It is really mapped out perfectly."

- Robert V

4 dae gelede
"Geen verskuilde inligting of addisionele koste. Dink aan pensioenarisse. Ek hou van die gereelde herinnering t.o.v. die verblyf."

- Magdel W

4 dae gelede
"Dankie vir jul diens. Het beter fasiliteite ontvang agv tydfaktor, want was nie gedurende skoolvakansie of langnaweek nie."

- Conradt K

5 dae gelede
"Ek het nog nooit 'n plek bespreek wat nie voldoen het aan wat LekkeSlaap aangebied het nie. Dankie vir uitstekende diens."

- Alta B

Besoek ons met enige toestel

Laai ons selfoon-app af

LekkeSlaap is ten volle met jou selfoon versoenbaar. Laai die app van die App Store af.

Soos gesien in

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456