Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Lekke Plekke Lekke Pryse Lekke Veilig
Die maklikste manier om akkommodasie in Suid-Afrika te vind en te bespreek!
Waarheen is jy op pad?
Pensioner Specials Banner

Ontdek jou perfekte wegbreek

Soek uit meer as 33,000 plekke!

Word 'n lid van LekkeSlaap Rewards!

Kry toegang tot afslag op lekke verblyf soos nog nooit tevore nie.

Kry tot 15% af op al jou verblyf by ons Rewards Partners
Geldig by duisende plekke wat gekies is op grond van 'n geskiedenis van vertroue, insluitend goeie resensies, baie besprekings en vinnige reaksies
Jy sal gratis geskenkbewyse kry om verblyf by ons Rewards Partners op Vlak 2 van LekkeSlaap Rewards te bespreek
Vind meer uit

Jou onlangse soektogte

Hoekom LekkeSlaap?

Geverifieer Al ons lekke plekke is erkende verblyf
Lekke Pryse Jy sal sukkel om beter pryse te kry en daar is geen versteekte kostes nie
Betaal-opsies Ons aanvaar EFT-, debietkaart- en kredietkaart-betalings
Eerlike advies Ons lekke agente is hier om jou te help

'n Wegbreek vir elke gier

Lekke by die see

Bosveldblyplekke

Wildkykwegbreke

Wittebroodbestemmings

Die Wynlande

Die rivier roep

Kuier in die Karoo

Blommekyk

Walviskyk

Weskus-waters

Lys jou blyplek by ons!

Op soek na meer inligting om jou blyplek te lys?

Ons help graag.

Doen aansoek

Hoekom gaste ons kies

1 dag gelede
"Since we started to use LekkeSlaap to book weekends away, we have never been disappointed with our accommodations for the past 6 years."

- Jocelyn K

1 dag gelede
"Baie dankie vir die vinnige terugvoer oor beskikbaarheid van slaapplekke. Ons het die oorslaap baie geniet en dit was baie rustig."

- Annemi V

1 dag gelede
"Excellent service. I appreciate the heads-up on the road conditions to my destination from the agent."

- Zodwa M

2 dae gelede
"We have been using LekkeSlaap over the last few years and were always very happy with their services."

- Joerg S

2 dae gelede
"The best agent ever! I will always use LekkeSlaap. Mathelize, thank you so much, you're really the best. You are a champ. "

- Sirmonique E

2 dae gelede
"LekkeSlaap is 'n veilige, vriendelike instansie waar jy met gemoed rus akkommodasie kan bespreek. Baie dankie, julle is tops."

- Johan D

2 dae gelede
"Always great service, booking is seamless and once confirmed, you just need to show up. Places are always ready for you."

- Richard J

2 dae gelede
"A very easy platform to navigate. The service is excellent. I have downloaded the app and find it quite user-friendly."

- Malcolm M

2 dae gelede
"Ek gebruik altyd LekkeSlaap. Baie goeie diens en die beste blyplekke op LekkeSlaap. Dankie vir die goeie diens!"

- Petro V

3 dae gelede
"Happy with the service provided, very easy to use and find what you're looking for. Secure and fast notifications."

- Victor D

3 dae gelede
"Incredible service with great rates! I appreciate the thorough communication and ease of booking with LekkeSlaap!"

- Wouter K

3 dae gelede
"A pleasure to work with and nice communication regarding my booking. I've used LekkeSlaap many times and will continue to do so."

- Kim J

3 dae gelede
"Booking was easy, no hidden costs, and check-in was hassle-free. I'll definitely use your site again "

- Lindiswa M

3 dae gelede
"Nog altyd uitstekende diens gekry deur LekkeSlaap. En op kort kennisgewings ook uitstekende diens ontvang."

- Corne M

3 dae gelede
"Alles met LekkeSlaap verloop altyd glad. Die diens en terugvoer is fantasties. Sal dit enige tyd weer gebruik en aanbeveel."

- Glaudi V

3 dae gelede
"I always use LekkeSlaap for my accommodation bookings. It always has a variety of accommodation available."

- Debra H

3 dae gelede
"Ek kom eerste na LekkeSlaap om besprekings te doen vir verblyf waar ons ook al reis. Tariewe bekostigbaar en baie plekke om van te kies."

- Angela S

3 dae gelede
"Altyd en beslis 'n wenspan ... ons maak net gebruik van LekkeSlaap en is nog nooit teleurgestel nie ... dankie"

- Reinette H

3 dae gelede
"Easy-to-use interface with a quick and hassle-free booking process. Satisfied that we found the venue was accurately represented."

- Monique D

3 dae gelede
"Baie dankie vir LekkeSlaap, jy kan maar verseker wees as jy hulle gebruik, is die plekke nes dit beskryf word en goed."

- Toinette D

3 dae gelede
"Uitstekende diens tydens en na besprekings, met gereelde opvolgboodskappe in Afrikaans! Dankie vir 'n puik diens in my moedertaal!"

- Gerhard M

3 dae gelede
"I like using this app, very user-friendly. And you pay what you see, no hidden cost for cleaning or surcharges."

- Fransie S

3 dae gelede
"Thank you for your fantastic and professional service, from getting back to me with answers always very promptly and sending reminders."

- Yvonne O

3 dae gelede
"Betroubaar en maklik, gebruik geen ander forum om blyplek te bespreek nie, dankie vir goeie diens altyd."

- Valerie T

3 dae gelede
"Die volledige kontakbesonderhede en aanwysings is van groot hulp. Ek voel altyd gerus om deur LekkeSlaap te bespreek."

- Elise E

3 dae gelede
"Uitstekende diens en terugvoer op betalings, bevestiging van verblyf en padaanwysings asook herinnering van verblyf."

- Nelmarie T

3 dae gelede
"LekkeSlaap kan jou na plekke toe laat gaan waarvan niemand bewus is nie, en dit maak LekkeSlaap 'n goeie opsie om plek te bespreek."

- Robert S

3 dae gelede
"Ek sal LekkeSlaap hoogs aanbeveel vir uitstekende gebruikersvriendelikheid en kommunikasie. Personeel by oproepsentrum en waarde vir geld."

- Andre L

3 dae gelede
"Altyd net 'n plesier om van 'n betroubare instelling en mense wat die kliënt se gerief hoog ag, gebruik te maak."

- Johmine D

3 dae gelede
"First time we used Lekke Slaap. Such a wonderful website. So easy to find a place on Lekke Slaap. Will always use them from now on."

- Robert C

4 dae gelede
"Ek is aangenaam verras oor LekkeSlaap se amazing eenvoudigheid en die plekke was nog altyd volgens prentjies."

- Pieter N

4 dae gelede
"LekkeSlaap maak dit baie maklik om vakansie akkommodasie te bespreek. Altyd beskikbaar om met wysigings te help."

- Hendrik D

4 dae gelede
"Baie gerieflik dat daar per WhatsApp gekommunikeer kan word, met die nodige links om kontak te vergemaklik."

- Sarie-louise D

4 dae gelede
"We used to book through the info centre until we tried LekkeSlaap, and it is 500% better. Amazing. Thank you."

- Jacqui C

5 dae gelede
"Daar is slegs 1 plek waar jy akkommodasie kan boek en dis by LekkeSlaap. Dit gee gemoedsrus en is veilig. Dankie."

- Johan D

5 dae gelede
"Very happy with your website and service. Even the older generation (like us) can quickly and easily request accommodation."

- Eddie N

6 dae gelede
"Vinnige terugvoer. Gebruikersvriendelik in my eie taal. Maak seker van gehalte kliëntediens. Baie dankie."

- Yolanda S

6 dae gelede
"Julle is puik, hou aan met wat julle doen... dit werk. Nog elke keer was dit suksesvol. Dink terugvoer is altyd belangrik!"

- Marili V

6 dae gelede
"Ek bespreek al ons wegbreekgeleenthede op LekkeSlaap, die beste diens ooit! Dankie LekkeSlaap vir julle puik diens deur die jare."

- Rene S

7 dae gelede
"Sal altyd LekkeSlaap gebruik. Diens is puik, en ek kan altyd staatmaak op LekkeSlaap indien ek hulp nodig het. Baie dankie."

- Charmaine D

Besoek ons met enige toestel

Laai ons selfoon-app af

LekkeSlaap is ten volle met jou selfoon versoenbaar. Laai die app van die App Store af.

Soos gesien in

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456