Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Lekke Plekke Lekke Pryse Lekke Veilig
Die maklikste manier om akkommodasie in Suid-Afrika te vind en te bespreek!
Waarheen is jy op pad?
Pensioner Specials Banner

Ontdek jou perfekte wegbreek

Soek uit meer as 33,000 plekke!

Word 'n lid van LekkeSlaap Rewards!

Kry toegang tot afslag op lekke verblyf soos nog nooit tevore nie.

Kry tot 15% af op al jou verblyf by ons Rewards Partners
Geldig by duisende plekke wat gekies is op grond van 'n geskiedenis van vertroue, insluitend goeie resensies, baie besprekings en vinnige reaksies
Jy sal gratis geskenkbewyse kry om verblyf by ons Rewards Partners op Vlak 2 van LekkeSlaap Rewards te bespreek
Vind meer uit

Jou onlangse soektogte

Hoekom LekkeSlaap?

Geverifieer Al ons lekke plekke is erkende verblyf
Lekke Pryse Jy sal sukkel om beter pryse te kry en daar is geen versteekte kostes nie
Betaal-opsies Ons aanvaar EFT-, debietkaart- en kredietkaart-betalings
Eerlike advies Ons lekke agente is hier om jou te help

'n Wegbreek vir elke gier

Lekke by die see

Bosveldblyplekke

Wildkykwegbreke

Wittebroodbestemmings

Die Wynlande

Die rivier roep

Kuier in die Karoo

Blommekyk

Walviskyk

Weskus-waters

Lys jou blyplek by ons!

Op soek na meer inligting om jou blyplek te lys?

Ons help graag.

Doen aansoek

Hoekom gaste ons kies

6 ure gelede
"Altyd maklik en lekker om deur LekkeSlaap besprekings te doen. Hul hou mens op hoogte via e-pos en WhatsApp, wat dit baie gerieflik maak!"

- Karien K

6 ure gelede
"Dit was baie maklik en gerieflik om LekkeSlaap te gebruik en die betalingsmetode was uitstekend en sonder enige komplikasies. Dankie."

- Juvaan R

22 ure gelede
"Baie dankie vir al julle hulp met die betalingsproses en vir al die agente Andrea wat puik diens voorsien het."

- Nichole J

22 ure gelede
"Baie dankie, julle is altyd ons eerste keuse as ons iewers akkommodasie soek. Dankie julle, doen so voort!"

- Riana T

22 ure gelede
"Baie goeie sisteem. Hou jou as reisiger op hoogte van jou besprekings en verskaf al die belangrikste inligting per WhatsApp."

- Anneke V

1 dag gelede
"LekkeSlaap se diens is uitstekend. Hulle is my eerste keuse wanneer ek blyplek soek. Die diens is baie goed en betroubaar."

- Karin C

1 dag gelede
"LekkeSlaap sal ons definitief aanbeveel by vriende en familie. Ons sal beslis weer gebruikmaak van hulle uitstekende diens."

- Paul En Adeline C

1 dag gelede
"Amazing help. We had a delay and a cancellation last minute, and our agent was just the best to keep me calm and get details for us."

- Anjo B

1 dag gelede
"LekkeSlaap is puik. Agente is vriendelik en behulpsaam, en die besprekingstelsel is maklik om te gebruik."

- Paul En Adeline C

1 dag gelede
"Julle het definitief alles verbeter met die WhatsApp sisteem, is dit sommer nou nog makliker om te gebruik."

- Lizette B

1 dag gelede
"LekkeSlaap is an excellent booking platform. I will definitely use it again when looking for accommodation in the future."

- Mariska L

2 dae gelede
"Onverbeterlik vir my pensioenaris is kon ek sonder enige hulp van die kinders my bespreking doen. Baie dankie."

- Johan F

2 dae gelede
"I love LekkeSlaap. I prefer LekkeSlaap over the other apps. I am comfortable with it, enjoy the discounts, and the prices are competitive."

- Indira M

2 dae gelede
"LekkeSlaap since I have joined you years ago. It's a pleasure booking my holidays through you. LekkeSlaap you are the best. Awesome."

- Samuel J

2 dae gelede
"Altyd maklik om deur julle te bespreek, was nog nooit teleurgesteld in enige van ons verblyfkeuses nie."

- Sonja R

2 dae gelede
"I had an issue with payment and emailed the booking agent, Natrisha, and she was very quick to assist. Thank you very much."

- Denzel M

2 dae gelede
"Bougain Villa CB206 het 100% aan ons verwagtinge voldoen. Die woonstel was skoon, netjies en baie gerieflik."

- Cinette V

2 dae gelede
"Thank you, I have used LekkeSlaap for numerous accommodation bookings and it has been a great, easy-to-use service!"

- Alf T

2 dae gelede
"Easiest way to make your bookings and the communication is awesome. Really love how you handle my bookings always."

- Freedom M

2 dae gelede
"Our booking agent Mornique was extremely helpful, kind, and friendly, and also did follow-ups on our behalf. Big thumbs up, Mornique."

- Shoneez T

2 dae gelede
"Wat jy op die webwerf sien, is wat jy kry. Was nog nooit teleurgesteld in LekkeSlaap. Duizende dankies vir julle puik diens "

- Jolene S

2 dae gelede
"Ek gebruik LekkeSlaap al vir jare en baie ook... hulle gaan uit hul pad om mense te help... sal geen iemand anders ooit gebruik nie."

- Hanlie V

2 dae gelede
"Always Lekke to use LekkeSlaap. Been using it for a few years to locate all the little gems in all parts of our country."

- Albert S

2 dae gelede
"I love booking through LekkeSlaap. Quick and easy with someone professional to help and remind you of everything."

- Chantel V

2 dae gelede
"Nog nooit 'n probleem gehad met LekkeSlaap nie. Roxzanne is al soos 'n trusted friend en help my graag as ek vrae het. Duisende dankies!"

- Ineke B

2 dae gelede
"Dit is altyd lekker om met LekkeSlaap te werk, want hulle uiteensetting van plekke is akuraat en goed geprys."

- Daniel D

2 dae gelede
"Daar was 'n misverstand met my bespreking en LekkeSlaap se mense het my na ure gehelp met 'n ander opsie sonder moeite."

- Jc D

2 dae gelede
"LekkeSlaap is my eerste plek waar ek gaan soek as ons 'n wegbreek beplan. Hulle het my nog nooit teleurgestel nie."

- Hanlie B

2 dae gelede
"Eerste plek waar jy soek vir vakansieverblyf. Vriendelike, behulpsame agente. Jy hoef nie bang te wees, jy word nie gescam nie."

- Letitia B

2 dae gelede
"Dit is 'n heerlike selfsorgeenheid om in te bly, baie ruim en netjies. Die restaurant en kwekery is natuurlik ook 'n bonus."

- Charmaine V

3 dae gelede
"Puik diens! Ek maak al jare van julle gebruik, ons was nog nooit teleurgesteld met 'n bespreking nie. Dankie!"

- Laetitia K

3 dae gelede
"Baie dankie vir vriendelike agente wat ons mooi ingelig het oor die rit en die ligging van die bestemming."

- Emayne V

3 dae gelede
"Die bespreking was gedoen lank vooruit, so die boodskappe wat herinner aan die bespreking was gerieflik, dankie."

- Rhea K

3 dae gelede
"I have been using LekkeSlaap for the last 4 family outings. I will continue to use it due to the friendliness and professionalism."

- Ntsindiso N

3 dae gelede
"Soos gewoonlik was dit 'n goeie ondervinding. Lekker slaap het ons op hoogte gehou en die kommunikasie is duidelik."

- Marcel G

3 dae gelede
"Lekker Slaap doen werklik moeite met uitstuur van e-posse en WhatsApp om adres en kontaknommers te bevestig. Alles verloop 100%."

- Erika M

4 dae gelede
"Ek is mal oor LekkeSlaap, dis 'n baie betroubare diens en die personeel is altyd vriendelik en behulpsaam."

- Dolene R

4 dae gelede
"Ek beveel enigiemand aan om by Uitkomst Gasteplaas oor te bly. Die mooiste natuurskoon, netjiese verblyf. Sal enige tyd weer daar oorbly."

- Elsabe L

4 dae gelede
"Ek het 'n bespreking gemaak twee dae voor ons vertrek en die besprekingsagente het ons baie mooi gehelp."

- Stephanus B

4 dae gelede
"Great site. My first choice in future. I love the fact that one can phone in and speak to an actual person who cares."

- Katherine S

Besoek ons met enige toestel

Laai ons selfoon-app af

LekkeSlaap is ten volle met jou selfoon versoenbaar. Laai die app van die App Store af.

Soos gesien in

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011