Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Lekke Plekke Lekke Pryse Lekke Veilig
Die maklikste manier om akkommodasie in Suid-Afrika te vind en te bespreek!
Waarheen is jy op pad?
Pensioner Specials Banner

Ontdek jou perfekte wegbreek

Soek uit meer as 33,000 plekke!

Word 'n lid van LekkeSlaap Rewards!

Kry toegang tot afslag op lekke verblyf soos nog nooit tevore nie.

Kry tot 15% af op al jou verblyf by ons Rewards Partners
Geldig by meer as 2000 blyplekke wat gekies word op grond van 'n geskiedenis van vertroue, insluitend uitstekende resensies, baie besprekings en vinnige reaksies
Jy sal gratis geskenkbewyse kry om verblyf by ons Rewards Partners op Vlak 2 van LekkeSlaap Rewards te bespreek
Vind meer uit

Jou onlangse soektogte

Hoekom LekkeSlaap?

Geverifieer Al ons lekke plekke is erkende verblyf
Lekke Pryse Jy sal sukkel om beter pryse te kry en daar is geen versteekte kostes nie
Betaal-opsies Ons aanvaar EFT-, debietkaart- en kredietkaart-betalings
Eerlike advies Ons lekke agente is hier om jou te help

'n Wegbreek vir elke gier

Lekke by die see

Bosveldblyplekke

Wildkykwegbreke

Wittebroodbestemmings

Die Wynlande

Die rivier roep

Kuier in die Karoo

Blommekyk

Walviskyk

Weskus-waters

Lys jou blyplek by ons!

Op soek na meer inligting om jou blyplek te lys?

Ons help graag.

Doen aansoek

Hoekom gaste ons kies

10 ure gelede
"I'm definitely going to use LekkeSlaap all the time when booking an accommodation. The service is amazing."

- Zama M

22 ure gelede
"LekkeSlaap is net die beste om fantastiese en waarde vir geld akkommodasie te kry. Sal dit enige tyd aanbeveel!"

- Wilfred D

1 dag gelede
"Ons verblyf was heerlik. Stil en rustig. Eenheid is baie netjies en die gasheer is baie vriendelik. Ons sal beslis weer daar bly."

- Liezel V

1 dag gelede
"The best booking system! Regular updates, professionalism, and communication set you apart from the rest! Excellent!"

- Jeremy O

1 dag gelede
"Deur LekkeSlaap te gebruik weet ek wat ek kan verwag van die akkommodasie en wag daar nie onwelkome verrassings nie."

- Pieter O

1 dag gelede
"I really liked that I was sent a WhatsApp close to my stay with all necessary information, including a pin location."

- Erica D

1 dag gelede
"Always a pleasure booking my stay with LekkeSlaap. Many bookings and I always feel looked after and taken care of by LekkeSlaap. Thank you."

- Tim P

1 dag gelede
"Dankie vir LekkeSlaap se vriendelike diens, julle is altyd behulpsaam. Ons sal definitief LekkeSlaap vir vriende en familie aanbeveel."

- Yvonne V

1 dag gelede
"LekkeSlaap is the best agency, and the fact that the moment you pay, it reflects at the same time to them, I love that."

- Gladys M

1 dag gelede
"They go the extra mile to help with booking and questions about booking. I will always use them; nice, friendly people and service is 100%."

- Marie K

1 dag gelede
"LekkeSlaap is tops. Dis 'n platform waar jy altyd goeie slaapplekke kry in Suid-Afrika / Namibië. Hulle kliëntediens is van topgehalte."

- Lydia B

1 dag gelede
"Everything we have become accustomed to in terms of excellent customer service and high-quality places at competitive prices."

- Megan A

1 dag gelede
"Ek gebruik al LekkeSlaap vir 'n paar jaar. Was nog altyd baie maklik en het nog nooit 'n probleem gehad nie."

- Mynhardt S

1 dag gelede
"Dit wat ons gesoek het op LekkeSlaap, is dit wat ons gekry het. Ons boek altyd deur LekkeSlaap, nog nooit verkeerd gegaan met dit nie."

- Louise S

2 dae gelede
"Maklike keuses met die beskikbare inligting. Vinnige terugvoer van agent. Herinnering van bespreking. Alles so gerieflik."

- Gert V

2 dae gelede
"LekkeSlaap is my eenstop 'reisagent' waarmee ons 99% van al ons oornagbesprekings doen vir werk en vakansiebesoeke in SA."

- Willie N

2 dae gelede
"LekkerSlaap is vir my beslis die gerieflikste besprekingsfasiliteit om met gemoedsrus jou volgende vakansie by te bespreek."

- Stephen S

2 dae gelede
"Question re booking were answered promptly at all hours of the day 24/7!! I greatly appreciate your customer service! Baie, baie dankie!!!"

- Enid D

2 dae gelede
"Ek gebruik net LekkeSlaap as ek verblyf soek. Die webblad is gebruikersvriendelik, en kliëntediens uitstekend."

- Martie V

2 dae gelede
"Rochell is so 'n hulpvaardige bedprekingsagent. Sy het uit haar pad gegaan om ons te help met ons bedprekings. Dankie, Rochell."

- Maria H

4 dae gelede
"I made a mistake with the dates of my recent booking, LekkeSlaap together with the manager of the venue changed my dates within minutes."

- Cecil M

4 dae gelede
"Nogmaals dankie vir hierdie 4 besprekings die afgelope 2 maande, alles het vlot verloop sonder enige probleme."

- Dries D

4 dae gelede
"Die talle kere dat ek van die besprekingsdienste gebruik gemaak het, was altyd maklik en die afslag help baie."

- Paulus J

4 dae gelede
"Besprekings en betaling altyd baie maklik om te doen. Die besprekingstelsel is baie eenvoudig om te gebruik."

- Ansu V

5 dae gelede
"Baie maklike besprekingsopsies, bekostigbare hoë kwaliteit verblyf. Baie goeie diens te alle tye, dankie Lekke Slaap, hou so aan."

- Fritz S

5 dae gelede
"Ek kry altyd baie goeie terugvoer van LekkeSlaap en sal dit verseker by my vriende aanbeveel. Puik diens, dankie."

- Cecile M

6 dae gelede
"Always a joy to use the site. Recommendations are extremely helpful and the communication is timeous, accurate and friendly."

- Salome S

6 dae gelede
"Very efficient and great communication. I will only book future stays through this website. Very happy with the service, keep it up."

- Gerald P

6 dae gelede
"Easiest accommodation app on the internet, no hidden fees. What you see is the price you pay, excellent."

- Jenny K

6 dae gelede
"Always use LekkeSlaap ever since we advertised our holiday home with you. Which unfortunately we sold 2 years ago."

- Patricia M

6 dae gelede
"Baie gemaklike en vinnige manier vir bespreking. Betaling is so maklik en kommunikasie is baie gerieflik."

- Adri V

1 week gelede
"I always made use of LekkeSlaap accommodation. Best prices at the best accommodation. Very reliable and easy to do bookings."

- Andelene W

1 week gelede
"I have many properties advertised on your website, so it was lovely to be on the other end of the stick, being a customer "

- Wendy F

1 week gelede
"We have been booking our accommodations at LekkeSlaap since 2014. We're more than pleased with the service and great website."

- Astrid V

1 week gelede
"I have always had good service when booking on LekkeSlaap and always recommend your site to others. All the agents are very friendly."

- Karen M

1 week gelede
"Ek waardeer dat LekkeSlaap my herinner aan ons verblyf met 'n maklike skakel na my oorspronklike bespreking."

- Ida L

1 week gelede
"Dis veilig om deur julle te boek, daar is vandag soveel scams waar jy geld betaal en as jy opdaag, dan bestaan die verblyf nie."

- Rene D

1 week gelede
"Dis altyd 'n aangename verrassing in vandag se norm van swakdiens, om LekkeSlaap te gebruik en beter as jou verwagtinge gehelp te word."

- Gideon D

1 week gelede
"It's the first time I have used LekkeSlaap and I will most definitely continue to use them. Thank you."

- Caroline P

1 week gelede
"LekkeSlaap help my baie met akkommodasie en as jy hulp nodig het, help die agente altyd. Baie dankie vir puik diens. Hou so aan."

- Sonja S

Besoek ons met enige toestel

Laai ons selfoon-app af

LekkeSlaap is ten volle met jou selfoon versoenbaar. Laai die app van die App Store af.

Soos gesien in

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456