Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Lekke Plekke Lekke Pryse Lekke Veilig
Die maklikste manier om akkommodasie in Suid-Afrika te vind en te bespreek!
Waarheen is jy op pad?
Pensioner Specials Banner

Ontdek jou perfekte wegbreek

Soek uit meer as 33,000 plekke!

Word 'n lid van LekkeSlaap Rewards!

Kry toegang tot afslag op lekke verblyf soos nog nooit tevore nie.

Kry tot 15% af op al jou verblyf by ons Rewards Partners
Geldig by duisende plekke wat gekies is op grond van 'n geskiedenis van vertroue, insluitend goeie resensies, baie besprekings en vinnige reaksies
Jy sal gratis geskenkbewyse kry om verblyf by ons Rewards Partners op Vlak 2 van LekkeSlaap Rewards te bespreek
Vind meer uit

Jou onlangse soektogte

Hoekom LekkeSlaap?

Geverifieer Al ons lekke plekke is erkende verblyf
Lekke Pryse Jy sal sukkel om beter pryse te kry en daar is geen versteekte kostes nie
Betaal-opsies Ons aanvaar EFT-, debietkaart- en kredietkaart-betalings
Eerlike advies Ons lekke agente is hier om jou te help

'n Wegbreek vir elke gier

Lekke by die see

Bosveldblyplekke

Wildkykwegbreke

Wittebroodbestemmings

Die Wynlande

Die rivier roep

Kuier in die Karoo

Blommekyk

Walviskyk

Weskus-waters

Hoekom gaste ons kies

1 dag gelede
"Dankie LekkeSlaap vir julle dienste. Ek waardeer dit ek kan enige tyd kontak maak met julle en julle is beskikbaar."

- Chantal J

1 dag gelede
"Always a blessing, I never use any other accommodation site, local is lekker. I do feel as if my needs are always met. Tx"

- Janet B

1 dag gelede
"Die selfsorgverblyf was wonderlik. Netjies, ruim, perfekte diens. Sal definitief weer van hierdie verblyf gebruikmaak."

- Nina V

1 dag gelede
"Die platform is geweldig gebruikersvriendelik. Jy kry ook direkte terugvoering en Google-link vir plekbesonderhede."

- Clive M

1 dag gelede
"Always use LekkeSlaap! They are an amazing way to find incredible little places with the best service."

- Heidi C

2 dae gelede
"Convenient and user-friendly. Kept up to date on progress. Easy payment options. Seamless experience. Thank you for all the effort."

- Jo-ann F

2 dae gelede
"As ek 'n plekkie soek vir watter rede ook al, soek ek net by LekkeSlaap. Daar is altyd iewers die regte plek @ die regte prys."

- Tertia V

2 dae gelede
"Most satisfied, and especially grateful for the host's advice and information on surrounding roads to take."

- Irma H

2 dae gelede
"Geen onduidelikhede kom na vore... alles is reg en jy word elke keer op hoogte gehou van jou bespreking. "

- Erina K

2 dae gelede
"Dankie vir vinnige en flinker diens. Gebruik LekkeSlaap al jare, sal dit nie verruil nie. Beveel die diens 100%."

- Ana P

2 dae gelede
"A South African success story, with awesome accommodation options, better than some of the bigger players."

- Guy N

2 dae gelede
"Ek het herinneringe en 'n wa van my bespreking gekry. Dit was baie goed en het my gerusgestel dat my plek reg is vir wanneer ek sou opdaag."

- Annalien T

2 dae gelede
"Uitstekende vinnige diens wat LekkeSlaap lewer. Eerste keer wat ek van LekkeSlaap se dienste gebruik maak."

- Johanna B

2 dae gelede
"Dis lekker om LekkeSlaap te gebruik, daar is geen nare verrassings nie, en dis goeie waarde vir jou geld."

- Reta V

3 dae gelede
"Baie dankie dat ek deur julle dienste veilige akkommodasie kan kry. Die vorige gaste se resensies help baie."

- Nicoline G

3 dae gelede
"Uitstekende waarde vir geld. Pragtige, moderne en luukse verblyf. Sal met groot vrymoedigheid aanbeveel aan voornemende gaste."

- Antoinette B

3 dae gelede
"Will highly recommend and will definitely make use of LekkeSlaap when looking for accommodation from now on."

- Mary-ann S

3 dae gelede
"I enjoyed the bookings with LekkeSlaap; everything is perfect and they are so patient and update me with everything."

- Evelyn M

3 dae gelede
"No issues thus far ever since I have been using LekkeSlaap. Agents are available and one gets responses back. Keep up the good work. "

- Devine A

3 dae gelede
"Always used when booking for a spontaneous or planned trip. You can even filter to your budget, so that is awesome "

- Jayden A

3 dae gelede
"A trustworthy service. I have been booking through LekkeSlaap for many years and have never been disappointed."

- Liesl K

3 dae gelede
"I book all my holiday and business trips through LekkeSlaap as all the places are safe and the staff is friendly."

- Chantal K

3 dae gelede
"LekkeSlaap het nog altyd vir my uitstekende diens gegee. Dis wonderlik om met sulke bevoegde mense te werk. Groete, Isaura."

- Isaura N

3 dae gelede
"LekkeSlaap has many options, which is always a plus. In many different locations, which gives me a chance to check out new places."

- Nathaniel M

3 dae gelede
"LekkeSlaap is al die platform wat ons gebruik wanneer ons plekke bespreek. Julle is geduldig, paraat en op die hoogte... dankie."

- Reinette H

4 dae gelede
"It was awesome. The agent that was doing all the administration and bookings for my group was the best ever, Joann."

- Rakhumo M

4 dae gelede
"Highly professional and friendly staff. Quick to respond to any questions or queries. It's an absolute pleasure to book through LekkeSlaap."

- Christo G

4 dae gelede
"Kwaliteit besprekingsplatform om jou droomvakansies waar te maak. Baie dankie aan die LekkeSlaap-span."

- Anton R

4 dae gelede
"Signed up quick and easy and has always been in contact with us regarding the booking, balance, times, etc."

- Rushaan S

4 dae gelede
"Ek het al baie ander reisagente probeer, wat ek nooit weer sal gebruik nie. Daar is net een! LekkeSlaap!"

- Erina W

4 dae gelede
"I appreciated the fact that LekkeSlaap is reachable telephonically and able to resolve my request. I will use you for my future bookings."

- Joe M

4 dae gelede
"Ek gebruik LekkeSlaap op my eie gastehuis ook en het nog nooit probleme gehad nie. Vriendelik en behulpsaam."

- Christa W

4 dae gelede
"Dankie vir goeie diens. Kan gerus wees om deur julle te bespreek en nie gescam te word soos op baie ander platforms nie."

- Andre G

4 dae gelede
"Lekker Slaap made my booking so easy, and I have never had a problem with any of the accommodation I booked on Lekker Slaap."

- Hannelie S

4 dae gelede
"LekkeSlaap is die beste en ek gebruik net LekkeSlaap vir al ons besprekings. Hulle is baie vriendelik en altyd behulpsaam."

- Chene H

4 dae gelede
"Aan LekkeSlaap wil ek baie dankie sê, julle is die beste. Ek is meer as tevrede met die diens wat ek gekry het. Vreeslik baie dankie."

- Gaynor S

4 dae gelede
"LekkeSlaap makes use of WhatsApp to communicate; they communicate promptly and provide a very professional service. Exceptional."

- Musa N

4 dae gelede
"Booking through LekkeSlaap was a breeze — the website is user-friendly, and everything ran smoothly from start to finish."

- Razaan K

4 dae gelede
"You guys are absolutely wonderful in the work that you do. You really go the extra mile for your clients. Keep up the good work."

- Ruben E

5 dae gelede
"Happy with your service at all times. Keeping in touch and following up with me at all times gives a sense of trust and security."

- Patrick R

Soos gesien in

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011